Tot op hede het twee albums die lig gesien: ‘Tot Stilte’ (2006) en ‘Roepwoorde’ (2010). Die liedjie ‘Sarie Marais’ op ‘Tot Stilte’ is ook op die versamelalbum ‘Genoeg is Genoeg’ (2007) opgeneem. Luister en kyk na van my songs hier.  As jy van die musiek hou:
  • bestel die album by hanruniemand@gmail.com
  • Of kom kyk `n show!

Roepwoorde

1. Op pad
2. Silwer sand
3. Langafstand duif
4. Tien dae
5. Honderde myle
6. Land van Kaïn
7. Sielkundige se gebed
8. Roepwoorde

Menings oor ‘Roepwoorde’:

Roepwoorde is in 2010 in Die Burger genoem as een van die top albums van 2010.

“ `n wenner en `n welkome (nuwe) stem” en “Hy verwoord verlange, besin oor treurige dinge en laat jou nadink. Hier is musiek wat sweef en woorde wat kommunikeer.”
- Mariana Malan, Die Burger [meer hier]

“basic truths sung to exceptionally thoughtful and sensitive music” en  “the album remains as a definite statement attesting to his prowess as a unique and gifted singer-songwriter active in Afrikaans South African music at the present moment.”
- Riaan Oppelt, Litnet [meer hier]

“hierdie man kan toor met lirieke en `n kitaar’
- Ronel Nel, Rooi Rose
 
Roepwoorde

 
Alle woorde en musiek:

Produksie:
Klankingineur en finale meng:
Meester:
Opgeneem by:

Kitaar en stem:
Klavier en agtergrondstem:
Baskitaar:
Dromme en perkussie:

Omslagontwerp:
Omslagfoto:
Hanru Niemand

Tim Rankin
Tim Rankin
Tim Lengfeld
T-Time Recording Studio

Hanru Niemand
Frieda vd Heever
Schalk vd Merwe
Tim Rankin

Hennie Lambrechts Argitekte
Dirk du Plessis




Tot Stilte

1. Ek hoor jou Gypsey is weg
2. Verantwoordelik
3. Pyle in Azanië
4. Liegstorie
5. Onder water
6. Worcester woorde
7. Sarie Marais
8. Hof Ena 10
9. Altyd alreeds alleen
10. Silwer sand
11. Tot stilte
12. Ek het `n Afrikaanse liedjie geskryf

Menings oor ‘Tot Stilte’:

“As jy dalk 'n dieper kant tot jou intellek het sal jy hierdie CD aanskaf.”
- Willeklong [meer hier]

“teen die eerste koor is jy sekerlik sold...”
- Vetseun [meer hier]

“teen die tweede refrein smelt alle moontlike weerstand weg soos ryp ná die winter”
- Martin Rossouw in Volksblad [meer hier]

“sy vlymskerp lirieke en eiesoortige folk-aanslag waai soos ’n vars briesie oor die Afrikaanse musiektoneel”
- Erns Grundling in Huisgenoot 31 Januarie 2008

“En dan het hy nog ’n damn goeie stem ook”
- Angola Badprop in Sondag


 
Tot Stilte


Alle woorde en musiek:

Verwerkings en produksie:
Klankinginieur:
Finale meng en meester:
Opgeneem by:
Dromme:
Bass:
Kitaar:
Kitaar op "Ek het Afrikaanse liedjie geskryf":
Klavier, akkordeon & programmering:
Agtergrondstemme:

Omslagfoto:
Omslagontwerp & addisionele foto:
Hanru Niemand

Matthys Maree
Fuzz
Fuzz
Odyssey Records Des 2006
Bruce Wallace
Denis Lalouette
Mauritz Lotz
Hanru Niemand
Matthys Maree
Jacobus Grimm & Matthys Maree

Oliver Gruener
Dala Botha

Sarie Marais op Genoeg is Genoeg:

Menings oor Sarie Marais:

  • “Laasgenoemde song is die klinkklare resultaat van hoe ’n proteslied kan klink. Slim, subtiel, direk, mooi . . . als ineen. En deurdag, deurdag, deurdag.”
    - Ronel Nel, Beeld
    [meer hier]

  • Sien ook haar artikel oor protesmusiek
  • Asook hierdie een deur `n rubriekskrywer in Volksblad

  • Die lied word ook deesdae in akademiese gesprekke bespreek. Kyk hier
  • en hier

Comments