Klink omtrent soos `n opvolg op Faan se Trein, maar hierdie week is ek eerstens by Die Boer (Dinsdag 27 Mei) vir `n lekker paar songs saam met Jurg Human. Hoop om `n klomp Durbanvilliete daar te sien. Daarna vat ek en Kaalvoet du Toit weer die pad Oudtshoorn toe, vir wat beloof om `n baie lekker paartie te wees. |
nuus >