nuus‎ > ‎

Gig by Die Boer

posted Nov 15, 2011, 3:45 AM by Admin Niemand
Hanru beman weer Dinsdagaand 29 November Die Boer in Durbanville. Die van julle wat sy show in Dorpstraat gemis het moet beslis `n draai kom maak. Dorpstraat het Hanru se nuwe song 'Pipers Tavern' ge-'premier' en dit lyk of die song sommer gou-gou een van sy gunstelinge gaan word. Nuuskierig? Kom kyk!
Comments