Hanru en Kaalvoet is pas klaar met die opnames van `n kort 'Just Folkin' album en die master is in die pos. Kyk gerus uit vir `n Just Folkin' vertoning in jou omgewing, dis ideaal vir `n lekker rustige aand uit, of selfs vir `n alternatiewe Krismispaartie! |
nuus >