So dis die Seaside Blues, Melkbos op 15 Junie! Sien baie uit hierna, het al `n paar memorable aande hier gehad, danksy onder andere Kaalvoet du Toit en Dikkazzinz. Hierdie vlieg ek solo. Kom kyk man, dis lekker by die see! |
nuus >
nuus >
Lekker by die 'Seaside' op 15 Junieposted Jun 6, 2012, 3:38 AM by Admin Niemand
|