Mense, soos julle reeds weet is Hanru Dinsdagaand in Die Boer. Hy gaan hierdie keer `n paar van sy songs saam met Jurg Human doen, so dinge kan nogal interessant raak. Donderdagaand is Hanru en Kaalvoet weer op die stage met Just Folkin' Around, en hulle lanseer dan sommer ook die nuwe gelyknamige EP. Kom maak `n draai! |
nuus >