nuus‎ > ‎

Nuwe webwerf geloods

posted Aug 19, 2011, 3:10 AM by Admin Niemand   [ updated Sep 7, 2011, 9:16 AM ]
Hanru het sy nuwe webwerf stil-stil oor 'n glasie lekker rooiwyn op die groot www gewerp ...

Hy gaan sy bes probeer om julle ingelig te hou ten opsigte van gigs, nuwe songs en relevante projekte soos hulle opduik. As die inligting bietjie rukkerig deurkom, moet julle seblief geduldig wees en vir hom  "herbergier wees soos hy dit vir ander is" ... :)
Comments