Daar is `n nuwe teater op die toneel! Somerset West Theatre Cafe @ Somneuk Restaurant. Hanru open bedrywighede daar op die 24ste Maart, dus `n historiese geleentheid. Kom maak `n draai as jy in die omgewing is. |
nuus >
nuus >
Somerset West Theater Cafeposted Feb 9, 2012, 9:37 PM by Admin Niemand [ updated Mar 17, 2012, 4:04 AM ]
|