nuus‎ > ‎

Woordfees!

posted Feb 8, 2012, 10:57 PM by Admin Niemand
Hanru is uiteindelik na `n lang afwesigheid weer terug by die Woordfees! Hierdie keer tree hy en Frieda van den Heever op in die produksie 'Roepwoorde'. Die show isSaterdag 10 Maart plaas by die Aan de Braak Teater, wat die show soos `n handskoen pas. Baie opgewonde!
Comments